Jou Besigheid Kort 'n Professionele Aanlyn Teenwoordigheid

Jou eie professionele website wat op enige toestel werk sodat jy 24/7 verteenwoordig word terwyl jy vertroue by jou teikenmark wen.

Kontak Ons

Kry 'n Professionele Website

Kry ‘n professionele website wat werk op enige toestel, ‘n aanlyn teenwoordigheid wat navrae automatise werf.

Kry 'n Beter Aanlyn Voorkoms

Bou ‘n beter aanlyn voorkoms wat jou teikenmark se aandag trek met ‘n duidelike “brand” en boodskap.

Bou Mark Vertroue en Groei

Bou automaties vertroue in jou teikenmark terwyl jou besigheids website slim werk om groei te verseker

Elke Besighed Verdien 'n Website Wat Jou Reg Verteenwordig

Maar die probleem is...

  • Jy is bang vir onnodige kostes op 'n nuwe website
  • Jy is onseker oor die stappe wat mens volg om 'n "brand" te stig aanlyn
  • Jy weet nie hoe om jou boodskap te formuleer sodat dit met jou teikenmark resoneer nie
  • Jy weet nie hoe om 'n sisteem te bou wat jou sal help om te groei nie
  • Jy is nie seker oor hoe 'n website automaties navrae vir jou kan genereer nie
  • Jy is onseker oor hoe om reg te bemark sodat jou "brand" en boodskap resoneer met jou mark

Ons help jou om ‘n besigheids “brand” aanlyn te bou sodat jou besigheid 24/7 ‘n professionele teenwoordigheid het, vertroue wen in jou teikenmark en kan groei.

Jou 3 Stap Aksie Plan

Dis eenvoudig en maklik om te begin

1. Kontak Ons

Ek is opgewonde om met jou te gesels oor jou nuwe Besigheids "brand" en website. vul net die klein vorm in

2. Kry Kwotasie

Ek gesels met jou en bepaal presies wat jou besigheid nodig het. Dan stuur ek vir jou 'n gratis kwotasie.

3. Kry 'n Website

Sodra jy die kwotasie aanvaar, bou ons vir jou 'n nuwe aanlyn "brand" en besigheids website

Hoe Kan Jy Jou Besigheid se "Brand" Aanlyn Definieer en Vertroue Wen in Jou Teikenmark?

Die mark is vol belaglike “web-designers” wat, gou, ‘n vinnige geldjie wil skep. Hulle belowe ‘n werkende website wat jou besigheid gaan laat groei en verwag jy moet val vir daai “slegs R299 p/maand” besigheids website pakket.

Vandag bou daai selfde “designer” ‘n website vir jou en more is hy besig om bitcoins te verkoop vir ekstra inkomste. Dit is werklik belaglik om te verwag so diens gaan voldoende wees om ‘n ordentlike werkende besigheid brand te stig aanlyn.

Maar wat het jou besigheid werklik nodig om jou”brand” reg aanlyn te verteenwoordig? En meer belangrik as dit, hoekom kan Mana jou help?

Hier by Mana spesialiseer ons in Aanlyn Besigheids Ontwikkeling. Dit is al wat ons doen, ons lewer ‘n professionele besigheids “branding” diens waar ons jou besigheid se brand bou, jou boodskap stig en dan ‘n aanlyn teenwoordigheid bou wat vertroue wen in jou teikenmark.  

Ons volg ‘n strategiese aksie plan om jou besigheid se boodksap en “brand” reg te definieer sodat jou dienste en/of produkte kan resoneer met jou teikenmark.

Wanneer ons klaar is met jou aanlyn teenwoordigheid het jy ‘n werkende website wat jou teikenmark beindruk as ook ‘n “blueprint” om jou bemarkings boodskap reg te implementeer.

Wees Verseker Jou "Brand" En Aanlyn Teenwordigheid Gaan Werk

Dis wat Jy Kry, Wanneer Jy Saam Mana Werk...

  • Jy Gaan 'n Nuwe Aanlyn "Brand" kry wat resoneer met jou teikenmark
  • Jy gaan 'n professionele website kry wat 24/7 werk om navrae te werf
  • Ons gaan jou "brand" boodskap formuleer sodat jy weet hoe om suksesvol te bemark
  • Jy gaan 'n sisteem he wat jou besigheid help om te groei
  • Ons bou 'n sisteem wat jou in staat stel om te groei saam met jou besigheid
  • Jy gaan geld spaar omdat die sisteem gebou word om navrae suksesvol te hanteer

Ons help jou om ‘n besigheids “brand” aanlyn te bou sodat jou besigheid 24/7 ‘n professionele teenwoordigheid het, vertroue wen in jou teikenmark en kan groei.

Kontak Ons